Erikavolkspelelaer

Tuisblad

Aktiwiteite

Kontak

Gallery

Verhuring





Terug

Die verjaarsdagnaweek gehou 24 Junie tot 26 Junie 2016.

Vrydagaand is daar behoorlik gekuier en weer kontak nommers uitgeruil, koek ge-eet en Volkspele gespeel.


Neef Johan Beukes, ons beskermheer, het vir ons 'n dankboodskap gegee en mnr. Sakkie Kotze, van die ATKV Centurion tak, het ook op sy gepaste manier, namens die ATKV 'n verjaarsdag boodskap gegee en beklemtoon dat ons as taalgenote selfs nog sterker bande moet bou. Erikalaer het ook 'n gedenkplaat ontvang van die ATKV.

















































































































Saterdagaand












































Sondag se kerk en braai














Terug





Hosted By : Proliant Communications