Erikavolkspelelaer

Tuisblad

Aktiwiteite

Kontak

Gallery

Verhuring





Saal te huur vir klein en medium grootte funksies.


Johan Heyns rylaan 321 (HF Verwoerdrylaan)

Gezina Pretoria

(Tussen Jacobs en Adcock (Flowers) strate)



Vir die warm someraande is daar dakwaaiers asook waaiers teen die mure. Die saal beskik oor 'n verhoog en 'n hout blokkies vloer wat ideaal is vir 'n lekker opskop.





Die kombuis geriewe sluit in: Baie werksblad oppervlakte, twee yskaste, een mikrogolf oond, twee elektriese (enkel) oonde, gasstoof en buite onderdak braai geriewe. Die detail word in die huurkontrak vasgestel.







Tariewe: op navraag

Deposito: R 500.00

Betalings, deposito reelings en kansellasies word in die kontrak vervat.


Kontak: Neels Booysen 072 599 3190

navrae@erikavolkspelelaer.co.za




Hosted By : X3M Internet Solution