Erikavolkspelelaer

Tuisblad

Aktiwiteite

Kontak

Gallery

Verhuring





Terug

Kantoor / Stoor -spasie te huur vir klein besigheid. Twee vertrekke beskikbaar.


Eerste vertrek: 22 vierkante meter Tweede vertrek: 7 vierkante meter


Veilige onderdak parkering. Gekoppelde alarmstelsel vir ekstra veiligheid.

Die prys is onderhandelbaar met betrekking tot die gebruik.



Johan Heyns rylaan 321 (HF Verwoerdrylaan)

Gezina

Pretoria

(Tussen Jacobs en Adcock (Flowers) strate)

S 25 43'33.24" E 28 12'18.61"


Kontak: Niekie Bredenhann 082 929 3525

navrae@erikavolkspelelaer.co.za






Terug





Hosted By : Proliant Communications