Erikavolkspelelaer

Tuisblad

Aktiwiteite

Kontak

Gallery

Verhuring





Terug

Ons gaan kamp by Oppieberg van 25 tot 27 Augustus 2017















Vrydagaand word daar Volkspele gespeel. Twee nuwe speletjies word geleer. Sewe wakker meisies en Pollie ons gaan Pêrel toe. Natuurlik is al die passie net vir kamp doeleindes.

























































Saterdagaand word daar konsert gehou. Ons het tot ons eie verhooggordyn geprakseer.

































Sondag oggend sluit ons af met 'n oordenking. Dankie vir 'n baie lekker kamp!!!!























Terug





Hosted By : Proliant Communications