Erikavolkspelelaer

Tuisblad

Aktiwiteite

Kontak

Gallery

Verhuring





Terug

“Jam” aand 2017-03-31. Sommer vir die pret word die Volkspelers verras met 'n voorsit van vars brood met 'n verskeidenheid van konfyt wat deur die niggies in die laer gemaak is. Met die vye-, Appelkoos-,Aarbei-, Appelliefie-, Mango-, Druiwe- en Makataankonfyt is daar 'n verskeidenheid selfs vir die kieskeurige konfyt fynproeër.





















Terug





Hosted By : Proliant Communications