Erikavolkspelelaer

Tuisblad

Aktiwiteite

Kontak

Gallery

Verhuring





Terug

Die jaar van 2016 het beslis sy hoogtepunte gehad, veral rondom die verjaarsdagnaweek. Dit sluit ook af op 9 en 10 Desember met 'n groot eet en vrolike Volkspele.

Ons laaste spele-aand op 9 Desember hou ons ook 'n Kersspel geleentheid met selfs ons eie Kersvader wat geskenkies kom aflewer. Almal teenwoordig kry toe so bietjie meer as wat hulle verwag het.

Dis waarlik Erikalaer. Altyd vol verrassings!!!!!!













Die Kersprogram word gelei deur Johan met samesang, voorlesing deur niggie Erika en ook 'n paar verrassings deur Johan, Anneke, Neels Ebert en Niekie.









Almal sit toe in 'n kring en die kinders roep vir Kersvader.





















Saterdag se voorbereidings























































































Terug





Hosted By : Proliant Communications