Erikavolkspelelaer

Tuisblad

Aktiwiteite

Kontak

Gallery

Verhuring





Terug

Op 30 Maart 2017 gaan doen die juniors van Erikavolkspelelaer, met trekklavier begeleiding deur niggie Rita, 'n vertoning by die ATKV Centurion se 25ste verjaarsdag gala-aand. Met moed van staal lewer hierdie klein groepie opkomende Volkspele sterre hulle vertoning voor meer as 'n duisend mense, wat groot waardering vir Afrikaans het en met groot applous die jong helde en heldinne op die verhoog prys.


BAIE DANKIE!!!!

























Terug





Hosted By : Proliant Communications