Erikavolkspelelaer

Tuisblad

Aktiwiteite

Kontak

Gallery

Verhuring





Terug

Dit is altyd lekker as ons kuiergaste kry wat op Vrydag aande vir ons kom kuier. Die Jeug van die Gereformeerde kerk Wonderboom Suid het op 9 Junie 2017 kom kyk waaroor Volkspele gaan.











Eers word die speletjie verduidelik. Gelukkig is die jong kinders baie slim en verstaan sommer dadelik.













Terug





Hosted By : Proliant Communications