Erikavolkspelelaer

Tuisblad

Aktiwiteite

Kontak

Gallery

Verhuring





Terug

Bekendstellingskursus – Hierdie is die eerste kursus van sy soort in die Volkspelebeweging. Met die algemene kursusse wat aangebied word, is die vereiste dat die deelnemers aan 'n laer behoort. Met hierdie kursus, wat deur die Noordelike streek aangebied is, was dit nie 'n vereiste nie. Die doel was dus om enige iemand wat belang stel, die geleentheid te gee om kennis te maak met die passies van Volkspele en dan te besluit of hulle dan wel belang stel. Hierdie poging het egter 'n paar nuwe lede gewerf vir die laers in die Noordelike streek. Welgedaan!!!
















Daar is regtig so baie onderrokke!!!









Terug





Hosted By : Proliant Communications